Home » Kyk my in die oë by Elsabé Brits
Kyk my in die oë Elsabé Brits

Kyk my in die oë

Elsabé Brits

Published 2011
ISBN :
Paperback
160 pages
Enter the sum

 About the Book 

Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolere gemoedstoornis. Die verhaal speel af teen die agtergrond van n besige nuuskantoor waar Elsabe as joernalis werk, onder andereMoreKyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolere gemoedstoornis. Die verhaal speel af teen die agtergrond van n besige nuuskantoor waar Elsabe as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsabe vertel openhartig hoe die siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer opgestaan en begin loop het – tussen inrigtings, hospitale, breinskokterapie en stereotipes deur. Haar raak beskrywings laat lesers verstaan hoe dit voel om manies mal te wees. Die titel sal van waarde wees nie net vir diegene wat self aan die siekte ly, hul vriende en familie, en mense in die gesondheidsektor nie – dit is ook n meesleurende ware verhaal van wanhoop en n nuwe begin.